
Ladies Night met Timothy Kieswetter
Twee aande van Koeke & Terte Game Show. Kies jou aand, betaal aanlyn, en jou kaartjies kom dadelik per e-pos.
Hartswater
Woensdag 11 November 2026
18:00 by 18th Avenue, Hartswater
R200
per persoon
Kimberley
Donderdag 12 November 2026
18:00 by Star of the West, Kimberley
R250
per persoon
Betaal eerder per EFT
- Rekeningnommer
- 1603724948
- Bank
- Capitec
- Rekeninghouer
- Ms L le Roux
- Rekeningtipe
- Spaarrekening
- Takkode
- 470010
- Verwysing
- Jou naam + Hartswater of Kimberley
Stuur jou bewys van betaling na Lize-Marie op WhatsApp (063 696 4943) of lizemarieblueprint@gmail.com. Jou kaartjies kom per e-pos sodra die betaling bevestig is.
Vrae? Skakel Lize-Marie (063 696 4943) of Ronel (076 222 3938).
Betalings word veilig deur Payfast verwerk.